À proposConditionsConfidentialitéContact
 
Actualisation
True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe

True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe

Date de sortie : 2022-11-17
© JacPod
True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe - QR Code
7 épisodes
Audio
Écouter sur Apple Podcasts
7 épisodes
Audio
Écouter sur Apple Podcasts
Date de sortie : 2022-11-17
© JacPod
L’épisode le plus récent
Die Krugersdorp-moordenaars

Die Krugersdorp-moordenaars

Durée : 1:29:04
Krugersdorp het Suid-Afrika in 2019 geskok toe 'n bisarre storie aan die lig gekom het oor die moorde op 11 mense in dié gebied aan die Wes-Rand. Ses inwoners is skuldig bevind dat hulle 'n terreur bewind gevoer en die moorde gepleeg het in die naam van Christenskap, satanisme, jaloesie en geldsug. Gerda de Sousa vertel dié ware misdaad verhaal in die sesde episode van True Crime South Africa - die Afrikaanse weergawe...
Id. d’épisode : 1000583757474
GUID : http://iono.fm/e/1243251
Date de publication : 17/11/2022 à 09:47:00

Description

True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe vertel die ware verhale en intrigues agter van Suid-Afrika se mees berugte en skokkende misdade ooit. Dié episodes het meer inligting wat op spesifiek die slagoffers fokus. Hier hoor jy meer oor die stories wat jy gedink het jy ken. Die episodes is nagevors, geskryf en vervaardig deur Nicole Engelbrecht vir haar gewilde True Crime South Africa reeks. Dit word oorvertel in Afrikaans deur JacarandaFM se Gerda de Sousa.

Apple Podcasts : Avis des utilisateurs

Pas d'entrée